Our aim is to provide practical, as well as sound scientific information to the ordinary person. Be it the game or livestock farmer, or the ordinary pet owner caring for cats and dogs. We promise to, as far as possible, share information that has been published in Scientific Journals. Information made practical for the ordinary animal owner who has a true need to be informed regarding matters such as parasites, general health issues and husbandry practices that are practical, informative and related to the animal in question.

Note that this information is not intended to replace any animal practitioner or veterinary practitioner in any way whatsoever.

Liver Treats

Liver Treats

A great motivational tool for your dogs. Treats also act as an expression of affection. Agood treat contains nutrient that your animal needs.

Joints

Joint Rebuilder

Young pups need stronger joints and bones to grow into strong animals. Older dogs tend towards pain in hips and joints - For both, Joint Rebuilder is the perfect solution.

shake

animal shake

Bursting with nutrients, animal shake is the healthy alternative for the animal which does not want to eat. Contains colostrum which builds immune systems

Pierre se blogs

Pierre het n dekade terug begin om sy skrywes te publiseer.

Biologist, Musician, Philanthropist & Writer Down to earth • Helpful • Compassionate • Kind Dankie Pierre... Dankie vir jou liefde vir diere. Jou huis, lewe and kantoormure spreek boekdele van die vierbeen kinders wat jy al gehelp het. Dankie vir die impak wat jy gemaak het op mense. Die lewens wat jy verander het, gered het, laat groei het. Jou “compassion which is never ending” Dankie vir die hoop!
Na al die ure saam het ek geleer van jou moegheid van omgee, van probeer, van help. Van die wat nie wil lees of luister nie.. Jy het net en sal altyd jou beste gee ten koste van almal. Pierre gaan net aan. Dankie dat jy bereid is om vir jou naastes daar te wees... Jy is n merkwaargide mens en God sal jou seën!

ARTIKELS

Deur die jare saam, het Pierre vra beantwoord oor diere en hul gesondheid, daarom die naam : DIEREGESONDHEID Die sluit in katte, honde, skape,beeste en nog meer. Ons het n paar hêrhalende vrae vir julle saamgestel....

Ons stokoue Jack Russel wat amper nie meer kon loop was 'n ander hond nadat ons Ecohealth se produkte vir haar begin gee het. Ecohealth is' n moet vir jou diere, jys dit aan hulle verskuldig.

Marleen Theunissen

Ecohealth se produkte het my hond se lewe tienvoudig verbeter – hy was op chemiese medikasie vir water op die hart, maar nou hardloop hy weer vrolik rond. Ek is so dankbaar vir die natuurlike gesondheid wat dit vir hom gebring het.

Elsa Kleynhans

My puppy kon nie meer loop nie - hipdysplasia. (R60 000) om hom te red... Ecohealth se produkte het hom reggekry - Heeltemal

Tanya Bekker